Events
Moorresburg Lions | Langtafel-ete In Die Park | 2020
Op 26 Februarie 2020 het Moorreesburg Lions ‘n Langtafel-ete in die park in Langstraat gehou. Ongeveer 140 gaste het aangesit om ‘n sesgang maaltyd te geniet. Aangesien die geleentheid ten bate van die ACVV ouetehuise op Moorreesburg gehou is, het die dorp saamgespan om die Lions te ondersteun. Nie eers die ysige suidewind kon die feestelike atmosfeer in die park doodwaai nie en die baie gewilde sangpaar Wynand en Cheree het die gaste se harte warm gesing. Die Lions bedank die gemeenskap vir hulle samewerking en spesifiek die volgende borge: Malitha Joubert Spyseniering Schreuder-Van...
Tea for turning twenty one | Riebeeck Valley
While I was spending time with this lovely group of ladies, I realized once again, how scarce true and lasting friendships really are. We braved the Riebeeck Valley wind with finesse and a lot of laughter. After our adventure through the streets of Riebeeck Kasteel, tea was served at Cherry Lane in Malmesbury. "Let us be grateful to people who make us happy, they are the charming gardeners who make our souls blossom." Ladies, may you always remain true to yourselves and each other and may you never loose the connection that you...